• This site uses cookies. By continuing to use this site, you are agreeing to our use of cookies. Learn more.

New member and Puch owner

WernerM

New Member
Joined
Jun 4, 2015
Messages
5
Likes
0
Location
South Africa
#1
Hi almal.

Ek het so paar weke geled op 'n snaakse voertuig afgekom in iemand se stoor en geweet ek moet hom he. Voorop staan Steyr Puch Haflinger AP700.

Google het my hier laat uitkom en ek het intussen al heelwat opgelees. Dit lyk my hulle is baie skaars in SA.

Ek hoop om 'n paar dinge te leer op die forum en met mede eienaars te deel wat ek doen.

Werner

Hi all

I recently bought a Haflinger and hope to learn more about it on the forum and share what I do.

Werner
 
Joined
Oct 18, 2014
Messages
47
Likes
3
Location
United Kingdom
#4
Welcome,

Hope you don't have to do major work on it before you can start enjoying it. They are quite maintenance heavy!
Engine oil level check every journey, Oil change every 1200 mile, lots of grease points. Two lots of Diff oil to check / change, four lots of hub oil to check / change. Brake shoes to adjust. Spares are expensive (so are most spares for any vehicle)

BUT all good fun if you are keen on the vehicle.

When they are running well, they are great fun.

John
 

Dawie Louw

G-Wagen Club SA
Joined
Oct 8, 2008
Messages
772
Likes
50
Location
Johannesburg
#10
Hallo Werner, welkom.
Hier is 'n skakel i.v.m die geskiedenis van die Haflinger in SA.
http://tdc.haflinger-4wd.com/countries/southafrica.php
Baie dankie! Jy het my dag gemaak met al hierdie interessanthede! Dit lyk asof hy vir omtrent dieselfde prys as 'n nuwe VW Kewer verkoop het hier in SA.

Behalwe vir die klein en relatiewe swak enjin, is ek mal oor die meganiese ontwerp van hierdie voertuig en ek sal nie omgee om een te kry om op te bou nie. So baie mooi speelgoed, so min geld!

Ek is skoon jaloers op Werner se fonds! Geniet hom Werner.
 
Last edited:
Joined
Oct 27, 2011
Messages
43
Likes
1
Location
Cape Town
#12
[at] Dawie Louw. Die Puch het meer in gemeen met die Beetle as net die prys. Die Haflinger was ontwerp deur Erich Ledwinka, seun van Hans Ledwinka van die maatskappy Tatra. Die Lorries gebruik nog steeds die backbone chassis konsep selfse as die Pinzgauer en die Haflinger. Hy het met die Tatra 97 kar die backbone chassis onwerp begin. Ferdinand Porsche het sy ontwerp vir die kewer op die Tatra 97 kar gebasseer en het na die tweede wereld oorlog buite die hof geskik met Tatra oor die ontwerp van die kewer.
 

Dawie Louw

G-Wagen Club SA
Joined
Oct 8, 2008
Messages
772
Likes
50
Location
Johannesburg
#13
[at] Dawie Louw. Die Puch het meer in gemeen met die Beetle as net die prys. Die Haflinger was ontwerp deur Erich Ledwinka, seun van Hans Ledwinka van die maatskappy Tatra. Die Lorries gebruik nog steeds die backbone chassis konsep selfse as die Pinzgauer en die Haflinger. Hy het met die Tatra 97 kar die backbone chassis onwerp begin. Ferdinand Porsche het sy ontwerp vir die kewer op die Tatra 97 kar gebasseer en het na die tweede wereld oorlog buite die hof geskik met Tatra oor die ontwerp van die kewer.
Nog 'n stukkie nuwe geskiedenis vir my! Dankie.