• This site uses cookies. By continuing to use this site, you are agreeing to our use of cookies. Learn more.

My 404 opbou poging

Joined
Sep 19, 2017
Messages
64
Likes
11
Age
41
Location
Greyton
#4
Ek het darem so bietjie spares vir die dele wat weggebrand is.
As ek dit hier het, sal ek kan sien wat ek alles kort. Op die stadium, lyk dit vir my of die rims die eerste probleem gaan wees.
 

paulventer

Active Member
Joined
Jul 9, 2010
Messages
634
Likes
110
Location
Johannesburg
#8
Hi Reenen

I’m not 100% on how one measures the pcd of a rim. I’m hoping the below pic can assist?

IMG_7750.JPG
IMG_7751.JPG



Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Mogster

Active Member
Joined
Jul 8, 2010
Messages
737
Likes
81
Location
Pretoria Gauteng
#11
Reenen, min 404’s wat rondloop. Tyd vir ‘n mooi ene. Sterkte.

Daar is nog moontlike 404 spares naby Harties. Stuur my ‘n PM dan deel ek die kontak so na jou.




Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Joined
Sep 19, 2017
Messages
64
Likes
11
Age
41
Location
Greyton
#15
Lyk my die agteras se bearings in diff is in hul chops in gebrand. Sal maar oop maak en alles uitmekaar pak op agteras. En seker dan maar ook daarna die vooras...
 
Joined
Sep 19, 2017
Messages
64
Likes
11
Age
41
Location
Greyton
#16
IMG_8512.jpg

IMG_8513.jpg

IMG_8514.jpg

IMG_8540.jpg

IMG_8543.jpg


En hier word my vraag sommer beantwoord of die pinion n seel het, en of dit oop is na torque tube. Gewoontlik het hulle n seel..., hierdie een van myne is net uitgebrand.
IMG_8544.jpg


Op die een wat ek propshafts gaan op sit, gaan ek nou n stukkie tubecasing draai, met n geseelde bearing, en nog n oil seal, en dan n flens vir die propshaft.