• This site uses cookies. By continuing to use this site, you are agreeing to our use of cookies. Learn more.
PUCHG
Joined
Likes
4

Profile posts Latest activity Postings About

  • Goeie dag Anton,
    ek hoop dit gaan goed!? Ek beplan 'n aanval op jou:
    Ons beoog om van 10 of 11 Desember to die 21 ste Desember in die Stellenbosch omgewing te wees.
    Vir die tyd benodig ek 'n staanplek vir 'n groot treiler (kartreiler),
    moontlik kan jy my help of met die regte persone in kontak bring?
    Logies is ek bereid om daarvoor te betaal.
    By voorbaat dankie en groete
    Rolf Redecker
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…